لۆگۆی ئەپی پەرتووکی پیرۆز
ئایکۆنی گەڕان

Matteus 19:21

Matteus 19:21 ABA

Jesus het vir hom gesê: “As jy waarlik alles wil doen wat God se wette sê, dan moet jy alles gaan verkoop wat jy het en jy moet die geld vir die arm mense gee. As jy dit doen, dan sal jy ryk wees in die hemel. Kom dan hier en gaan saam met My.”

Matteus 19 بخوێنەوە

پلانی خوێندنەوەی بێبەرامبەر و بابەتی پەرستشی پەیوەست بە Matteus 19:21