1
JOHANNES 1:12
Afrikaans 1933/1953
Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo
Σύγκριση
Διαβάστε JOHANNES 1:12
2
JOHANNES 1:1
IN die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.
Διαβάστε JOHANNES 1:1
3
JOHANNES 1:5
En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie.
Διαβάστε JOHANNES 1:5
4
JOHANNES 1:14
En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon — en ons het sy heerlikheid aanskou, 'n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom — vol van genade en waarheid.
Διαβάστε JOHANNES 1:14
5
JOHANNES 1:3-4
Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense.
Διαβάστε JOHANNES 1:3-4
6
JOHANNES 1:29
Die volgende dag sien Johannes Jesus na hom toe kom, en hy sê: Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!
Διαβάστε JOHANNES 1:29
7
JOHANNES 1:10-11
Hy was in die wêreld, en die wêreld het deur Hom ontstaan, en die wêreld het Hom nie geken nie. Hy het na sy eiendom gekom, en sy eie mense het Hom nie aangeneem nie.
Διαβάστε JOHANNES 1:10-11
8
JOHANNES 1:9
Die waaragtige lig wat elke mens verlig, was aan kom in die wêreld.
Διαβάστε JOHANNES 1:9
9
JOHANNES 1:17
Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.
Διαβάστε JOHANNES 1:17
Αρχική
Αγία Γραφή
Σχέδια
Βίντεο