Logo de la Biblia App
Ícono Búsqueda

Matteus 23:37

Matteus 23:37 ABA

Jesus het ook gesê: “Mense van Jerusalem, julle maak die profete dood, julle gooi die boodskappers wat God na julle toe gestuur het, dood met klippe. Mense van Jerusalem, Ek wou julle baie maal bymekaarmaak soos 'n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak, maar julle wou nie kom nie.

Planes y devocionales gratis relacionados con Matteus 23:37