Logo de l'application Bible
Îcone de recherche

Romeine 8:6

Romeine 8:6 ABA

Daar is mense wat altyd dink oor die dinge wat húlle graag wil doen, slegte dinge. God sal hulle vir altyd laat sterf. Maar daar is mense wat altyd dink aan die dinge wat die Heilige Gees wil hê hulle moet doen. God sal hulle vir altyd laat lewe en Hy sal vir hulle vrede gee.

Plans de lecture et méditations gratuites relatifs àRomeine 8:6