YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from 1 Korintiërs 10

1

1 Korintiërs 10:13

Bybel vir almal

ABA

Daar gebeur dinge wat vir julle toets, en wat vir julle wil laat ophou om God te dien. Maar julle kan hierdie dinge oorwin. God sal julle altyd help. Hy sal sorg dat hierdie dinge nie sterker is as julle geloof nie. Wanneer die dinge julle wil laat ophou glo, dan sal God julle help om sterk te wees en aan te hou glo.

Compare

1 Korintiërs 10:13 ખોજ કરો

2

1 Korintiërs 10:31

Bybel vir almal

ABA

Onthou, julle moet God prys met alles wat julle doen, ook wanneer julle eet of drink.

Compare

1 Korintiërs 10:31 ખોજ કરો

3

1 Korintiërs 10:12

Bybel vir almal

ABA

Daarom, iemand wat dink dat hy nooit sonde sal doen nie, moet oppas dat hy nie begin om sonde te doen nie.

Compare

1 Korintiërs 10:12 ખોજ કરો

4

1 Korintiërs 10:23

Bybel vir almal

ABA

Ja, ons is vry om alles te doen, maar daar is dinge wat nie goed is vir ons nie. Ons is vry om alles te doen, maar alles maak nie ons geloof sterk nie.

Compare

1 Korintiërs 10:23 ખોજ કરો

5

1 Korintiërs 10:24

Bybel vir almal

ABA

Ons moenie selfsugtig wees nie en ons moenie net doen wat vir óns goed is nie. Ons moet doen wat goed is vir ánder mense.

Compare

1 Korintiërs 10:24 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને 1 Korintiërs 10થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest