YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from 1 Korintiërs 4

1

1 Korintiërs 4:20

Bybel vir almal

ABA

Want waar God Koning is, daar práát mense nie net oor die dinge van God nie, God gee vir hulle krag om te dóén wat Hy wil hê.

Compare

1 Korintiërs 4:20 ખોજ કરો

2

1 Korintiërs 4:5

Bybel vir almal

ABA

Daarom moet julle nie oordeel voor dit die regte tyd is nie. Wag eers totdat die Here kom. Hy sal die dinge wat niemand nou weet nie, vir almal vertel. Hy sal sê wat elkeen in sy hart dink. En dan sal God elkeen prys.

Compare

1 Korintiërs 4:5 ખોજ કરો

3

1 Korintiërs 4:2

Bybel vir almal

ABA

Iemand wat hierdie werk doen, moet altyd doen wat hy moet doen.

Compare

1 Korintiërs 4:2 ખોજ કરો

4

1 Korintiërs 4:1

Bybel vir almal

ABA

Julle moet onthou: Ons bring die goeie boodskap, ons is mense wat vir Christus werk. Ons verduidelik vir julle die dinge van God, niemand het iets geweet van daardie dinge nie.

Compare

1 Korintiërs 4:1 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને 1 Korintiërs 4થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest