YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from 2 Korintiërs 10

1

2 Korintiërs 10:5

Bybel vir almal

ABA

Mense dink dinge wat keer sodat hulle nie vir God kan leer ken nie, en hulle is trots wanneer hulle so dink. Maar ons breek alles af wat hulle dink. Ja, ons maak gevangenes van alles wat mense dink sodat die mense gehoorsaam kan wees aan Christus.

Compare

2 Korintiërs 10:5 ખોજ કરો

2

2 Korintiërs 10:4

Bybel vir almal

ABA

Nee, ons veg met wapens, maar dit is nie wapens van die wêreld nie. Hierdie wapens het baie krag omdat dit God se wapens is, ons kan die vyand se sterk mure afbreek met daardie wapens. Ons breek die vyand se slim woorde af.

Compare

2 Korintiërs 10:4 ખોજ કરો

3

2 Korintiërs 10:3

Bybel vir almal

ABA

Ja, ons lewe op die aarde, maar wanneer ons veg teen die duiwel, dan doen ons dit nie soos wêreldse mense nie.

Compare

2 Korintiërs 10:3 ખોજ કરો

4

2 Korintiërs 10:18

Bybel vir almal

ABA

Want die Here aanvaar nie mense wat self sê dat ons hulle moet glo nie. Die Here sê vir ons wie ons moet glo, en Hy aanvaar net daardie mense.

Compare

2 Korintiërs 10:18 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને 2 Korintiërs 10થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest