YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from 2 Korintiërs 3

1

2 Korintiërs 3:17

Bybel vir almal

ABA

“Die Here” beteken hier “die Gees.” Waar die Gees van die Here werk, daar is 'n mens vry.

Compare

2 Korintiërs 3:17 ખોજ કરો

2

2 Korintiërs 3:18

Bybel vir almal

ABA

Daar is nie meer 'n sluier oor ons gesig nie, ons kan sien dat die Here Jesus die Koning is, en dit is wonderlik. Die Here, die Gees, laat wonderlike dinge ook met ons gebeur, sodat ons meer en meer soos konings word, en soos die Here Jesus kan wees.

Compare

2 Korintiërs 3:18 ખોજ કરો

3

2 Korintiërs 3:16

Bybel vir almal

ABA

Elke maal wanneer iemand na die Here toe gaan, dan haal die Here die sluier af.

Compare

2 Korintiërs 3:16 ખોજ કરો

4

2 Korintiërs 3:5-6

Bybel vir almal

ABA

Ons sê dit nie omdat ons dink dat ons self baie goed is nie, ons sê dit omdat God ons goed genoeg gemaak het om sy werk te doen. God het ons goed genoeg gemaak om die werk te kan doen, ons moet vir mense vertel van 'n nuwe verbond. 'n Mens skryf hierdie verbond nie met letters op papier nie, nee, die Heilige Gees skryf dit. Letters op papier bring die dood, maar die Gees laat mense lewe.

Compare

2 Korintiërs 3:5-6 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને 2 Korintiërs 3થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest