YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from Eksodus 17

1

Eksodus 17:11-12

Bybel vir almal

ABA

Wanneer Moses sy hand opgehou het, dan het die Israeliete gewen, en wanneer hy sy hand laat sak het, dan het die Amalekiete gewen. Toe Moses se hande moeg word, het Aäron en Hur 'n klip geneem en hulle het dit onder hom gesit. Moses het daarop gaan sit en Aäron en Hur het sy hande vasgehou. Aäron het langs Moses gestaan, en Hur het langs Moses se ander kant gestaan. Hulle het sy hande opgehou totdat die son ondergegaan het.

Compare

Eksodus 17:11-12 ખોજ કરો

2

Eksodus 17:6-7

Bybel vir almal

ABA

Ek sal daar voor jou staan op die rots by Sinai. Jy moet teen die rots slaan, en dan sal daar water uitkom sodat die mense kan drink.” Moses het dit toe gedoen terwyl die leiers van die Israeliete gekyk het. Hy het die plek “ Massa en Meriba” genoem omdat die Israeliete vir Moses beskuldig het en omdat hulle die Here kwaad gemaak het. Hulle het gevra: “Is die Here by ons of is Hy nie by ons nie?”

Compare

Eksodus 17:6-7 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Eksodus 17થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest