YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from Eksodus 4

1

Eksodus 4:11-12

Bybel vir almal

ABA

Die Here het vir hom gesê: “Wie het vir die mens 'n mond gegee? Wie maak 'n mens stom of doof? Wie laat hom sien of nie sien nie? Dit is Ek, die Here. Gaan nou, Ek sal jou help om te praat. Ek sal vir jou leer wat om te sê.”

Compare

Eksodus 4:11-12 ખોજ કરો

2

Eksodus 4:10

Bybel vir almal

ABA

Maar Moses het vir die Here gesê: “Asseblief, Here, ek kan nie goed praat nie. Ek kon nog nooit goed praat nie. Ek kan ook nie beter praat nadat U met my gepraat het nie. Ek praat swaar, my tong sukkel om te praat.”

Compare

Eksodus 4:10 ખોજ કરો

3

Eksodus 4:14

Bybel vir almal

ABA

Die Here het toe kwaad geword vir Moses en Hy het gesê: “Die Leviet Aäron is jou broer. Ek weet hy kan goed praat. Hy kom na jou toe, en hy sal bly wees om jou weer te sien.

Compare

Eksodus 4:14 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Eksodus 4થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest