YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from Eksodus 6

1

Eksodus 6:6

Bybel vir almal

ABA

Ek sal julle vir My neem. Julle sal my volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees. Dan sal julle weet dat Ek, die Here, julle God is wat julle vrygemaak het van die swaar werk in Egipte.

Compare

Eksodus 6:6 ખોજ કરો

2

Eksodus 6:7

Bybel vir almal

ABA

Ek het vir Abraham, Isak en Jakob belowe dat Ek vir hulle 'n land sal gee. Ek sal julle na daardie land neem en Ek sal dit vir julle gee. Dit sal julle land wees. Ek is die Here.’ ”

Compare

Eksodus 6:7 ખોજ કરો

3

Eksodus 6:8-9

Bybel vir almal

ABA

Moses het dit alles vir die Israeliete gaan sê, maar hulle het nie na Moses geluister nie, want hulle was moedeloos oor die swaar werk wat hulle moes doen. Die Here het met Moses gepraat en gesê

Compare

Eksodus 6:8-9 ખોજ કરો

4

Eksodus 6:1

Bybel vir almal

ABA

God het met Moses gepraat en vir hom gesê: “Ek is die Here.

Compare

Eksodus 6:1 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Eksodus 6થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest