YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from Genesis 14

1

Genesis 14:20

Bybel vir almal

ABA

Ek prys die Hoogste God, want Hy het jou gehelp om jou vyande te oorwin.” Abram het toe vir Melgisedek een tiende gegee van alles wat hy teruggebring het.

Compare

Genesis 14:20 ખોજ કરો

2

Genesis 14:18-19

Bybel vir almal

ABA

Melgisedek, die koning van Salem, was 'n priester van die Hoogste God. Hy het vir Abram brood en wyn gebring. Hy het Abram geseën en gesê: “Abram, die Hoogste God wat die hemel en die aarde gemaak het, seën jou.

Compare

Genesis 14:18-19 ખોજ કરો

3

Genesis 14:22-23

Bybel vir almal

ABA

Maar Abram het vir die koning van Sodom gesê: “Die Here, die Hoogste God, wat die hemel en die aarde gemaak het, is my getuie. Hy is my getuie dat ek niks van jou sal neem nie, nie 'n garingdraad of 'n skoenveter of enige iets anders nie. Ek wil nie hê jy moet later sê: ‘Ék het vir Abram ryk gemaak’ nie.

Compare

Genesis 14:22-23 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Genesis 14થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest