YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from Genesis 18

1

Genesis 18:14

Bybel vir almal

ABA

Is daar iets wat te moeilik is vir die Here? Volgende jaar dieselfde tyd kom Ek terug na jou toe. Sara sal dan 'n seun hê.”

Compare

Genesis 18:14 ખોજ કરો

2

Genesis 18:12

Bybel vir almal

ABA

Sara het stilletjies gelag en gedink: Kan ek nou nog lus wees om by 'n man te slaap? Nee, ek is te oud en my man ook.

Compare

Genesis 18:12 ખોજ કરો

3

Genesis 18:18

Bybel vir almal

ABA

Abraham se nageslag sal 'n groot en sterk volk word, en al die mense van die aarde sal sy naam gebruik om te bid dat Ek hulle moet seën soos Ek vir Abraham geseën het.

Compare

Genesis 18:18 ખોજ કરો

4

Genesis 18:23-24

Bybel vir almal

ABA

Abraham kom toe nader en vra: “Sal U die goeie mense saam met die slegte mense straf? Miskien is daar 50 goeie mense in die stad. Sal U hulle ook doodmaak en die hele stad straf as daar 50 goeie mense in die stad is?

Compare

Genesis 18:23-24 ખોજ કરો

5

Genesis 18:26

Bybel vir almal

ABA

Toe sê die Here: “As Ek in Sodom 50 goeie mense kry, dan sal Ek al die mense in die stad se sonde vergewe.”

Compare

Genesis 18:26 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Genesis 18થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest