YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from Genesis 42

1

Genesis 42:21

Bybel vir almal

ABA

Hulle het vir mekaar gesê: “Ons is skuldig, want ons het 'n baie verkeerde ding aan ons broer gedoen. Ons het gesien dat hy baie bang was, en hy het ons gesoebat om hom te help, maar ons het nie geluister nie. Daarom het ons nou hierdie probleme gekry.”

Compare

Genesis 42:21 ખોજ કરો

2

Genesis 42:6

Bybel vir almal

ABA

Josef was die hoof van die land en hy het die koring aan die mense verkoop. Josef se broers het gekom en hulle het voor hom gebuig.

Compare

Genesis 42:6 ખોજ કરો

3

Genesis 42:7

Bybel vir almal

ABA

Toe Josef sy broers sien, het hy geweet dat dit sy broers is, maar hy het gemaak of hy hulle nie ken nie. Hy het kwaai met hulle gepraat en vir hulle gevra: “Van waar kom julle?” Hulle het gesê: “Ons kom van Kanaän. Ons kom kos koop.”

Compare

Genesis 42:7 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Genesis 42થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest