YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from Haggai 1

1

Haggai 1:5-6

Bybel vir almal

ABA

En nou sê die Here wat oor alles regeer: “Dink oor alles wat met julle gebeur het: Julle het baie koring gesaai, maar julle het min koring afgesny. Julle het geëet, maar julle was nog honger. Julle het gedrink, maar julle was nog dors. Julle het klere aangetrek, maar julle het nog koud gekry. Julle het hard gewerk vir ander mense, maar julle het nie geld nie.”

Compare

Haggai 1:5-6 ખોજ કરો

2

Haggai 1:8-9

Bybel vir almal

ABA

en gaan haal hout op die berg en bou my tempel. Dan sal Ek bly wees daaroor en dan kan die mense My daar eer.” Dit het die Here gesê. Die Here sê: “Julle het gehoop daar sal baie koring wees wat julle kan afsny, maar julle het min gekry. Toe julle dit huis toe gebring het, het Ek dit laat verdwyn. Hoekom?” Die Here wat oor alles regeer, sê: “Ek het dit gedoen omdat my tempel nie meer staan nie. Dit is net 'n hoop klippe, maar julle almal werk hard net om julle eie huise te bou.

Compare

Haggai 1:8-9 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Haggai 1થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest