YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from Johannes 9

1

Johannes 9:4

Bybel vir almal

ABA

God het My na die wêreld gestuur. Hy wil hê ons moet vir die mense wys wat Hy kan doen terwyl dit nog dag is. Die nag kom en in die donker kan niemand werk nie.

Compare

Johannes 9:4 ખોજ કરો

2

Johannes 9:5

Bybel vir almal

ABA

Terwyl Ek by die mense in die wêreld is, is Ek die lig vir hulle.”

Compare

Johannes 9:5 ખોજ કરો

3

Johannes 9:2-3

Bybel vir almal

ABA

Die dissipels het vir Jesus gevra: “ Rabbi, wie se skuld is dit dat hierdie man blind was toe hy gebore is? Is dit hý wat sonde gedoen het of is dit sy ouers wat sonde gedoen het?” Jesus het gesê: “Nee, dit is nie hierdie man of sy ouers wat sonde gedoen het nie. Hy is blind, want God wil hom gebruik om vir die mense te wys wat God kan doen.

Compare

Johannes 9:2-3 ખોજ કરો

4

Johannes 9:39

Bybel vir almal

ABA

Jesus het gesê: “Ek het na die wêreld gekom om mense te oordeel. Die mense wat besef dat hulle blind is, sal sien. En die mense wat dink dat hulle kan sien, sal blind word.”

Compare

Johannes 9:39 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Johannes 9થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest