YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from Matteus 17

1

Matteus 17:20

Bybel vir almal

ABA

Jesus sê toe vir hulle: “Dit is omdat julle nie genoeg glo nie. Ek sê vir julle, en dit is seker: As julle 'n bietjie geloof het, so klein soos 'n mosterd-saadjie, dan sal julle vir hierdie berg kan sê: ‘Gaan weg, gaan na 'n ander plek,’ en die berg sal gaan. Julle sal alles kan doen.”

Compare

Matteus 17:20 ખોજ કરો

2

Matteus 17:5

Bybel vir almal

ABA

Petrus was nog besig om te praat, toe het 'n helder wolk oor hulle gekom. Hulle het gehoor God praat uit die wolk. God het gesê: “ Dit is my Seun. Ek is lief vir Hom. Hy maak My bly. Julle moet doen wat Hy sê.”

Compare

Matteus 17:5 ખોજ કરો

3

Matteus 17:17-18

Bybel vir almal

ABA

Jesus sê toe: “Julle glo nie en julle het sleg geword! Hoe lank moet Ek nog by julle wees? Hoe lank moet Ek nog geduldig wees met julle? Bring die seun hiernatoe, bring hom na My toe.” Jesus het hard met die onrein gees gepraat. Die duiwel het toe uit die seun uitgegaan en hy het dadelik gesond geword.

Compare

Matteus 17:17-18 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Matteus 17થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest