YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from Matteus 20

1

Matteus 20:26-28

Bybel vir almal

ABA

Dit moenie so wees by julle nie. As een van julle die belangrikste wil wees, dan moet hy die ander dien. As een van julle bo die ander wil wees, dan moet hy almal se slaaf wees. Julle moet wees soos Ek is. Ek, die Seun van die mens, het gekom, maar nie sodat almal My moet dien nie. Ek het gekom om mense te dien en om my lewe te gee en te sterf. So sal Ek betaal om baie mense vry te maak van hulle sonde.”

Compare

Matteus 20:26-28 ખોજ કરો

2

Matteus 20:16

Bybel vir almal

ABA

Baie mense wat nou onbelangrik is, sal belangrik wees, en mense wat nou belangrik is, sal onbelangrik wees.”

Compare

Matteus 20:16 ખોજ કરો

3

Matteus 20:34

Bybel vir almal

ABA

Jesus was baie jammer vir hulle en Hy het aan hulle oë geraak. Die mans kon dadelik sien en hulle het Jesus gevolg.

Compare

Matteus 20:34 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Matteus 20થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest