YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from Miga 4

1

Miga 4:5

Bybel vir almal

ABA

Ja, elke volk lewe soos sy god wil hê, maar ons sal altyd lewe soos ons God wil hê.”

Compare

Miga 4:5 ખોજ કરો

2

Miga 4:2

Bybel vir almal

ABA

Die mense van baie volke sal kom en hulle sal sê: ‘Kom ons gaan op teen die berg van die Here, na die tempel van die God van Jakob. Dan sal Hy vir ons leer wat ons moet doen, en dan kan ons so lewe. Ons moet na Jerusalem gaan, dan sal ons weet wat die Here wil hê ons moet doen en wat Hy vir ons wil sê.’

Compare

Miga 4:2 ખોજ કરો

3

Miga 4:1

Bybel vir almal

ABA

Julle sê: “Eendag sal die berg waarop die Here se tempel staan, hoër wees en vaster staan as die ander berge en heuwels. Baie volke sal na hierdie berg kom.

Compare

Miga 4:1 ખોજ કરો

4

Miga 4:3

Bybel vir almal

ABA

“Die Here sal die regter wees tussen die volke en Hy sal die sterk volke vrede laat maak met mekaar, die volke wat naby is en die volke wat ver is. Dan sal die volke hulle swaarde en spiese smelt en hulle sal skerp ysters maak om te ploeg en messe om bome se takke af te sny. Die volke sal nie weer oorlog maak teen mekaar nie en hulle sal ook nie leer om oorlog te maak nie.

Compare

Miga 4:3 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Miga 4થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest