YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from Markus 15

1

Markus 15:34

Bybel vir almal

ABA

Omtrent drie-uur het Jesus baie hard geroep: “Eloï, Eloï, lema sabagtani?” Dit beteken “ My God, my God, hoekom het U My gelos?”

Compare

Markus 15:34 ખોજ કરો

2

Markus 15:39

Bybel vir almal

ABA

Die offisier het voor Jesus gestaan. Toe hy sien dat Jesus so gesterf het, het hy gesê: “Hierdie man was regtig die Seun van God!”

Compare

Markus 15:39 ખોજ કરો

3

Markus 15:38

Bybel vir almal

ABA

Die gordyn in die tempel het van bo tot onder geskeur. Dit was toe twee stukke.

Compare

Markus 15:38 ખોજ કરો

4

Markus 15:37

Bybel vir almal

ABA

Jesus het hard geskree en Hy het gesterf.

Compare

Markus 15:37 ખોજ કરો

5

Markus 15:33

Bybel vir almal

ABA

Omtrent twaalfuur die middag het dit donker geword in die hele land en dit was donker tot drie-uur.

Compare

Markus 15:33 ખોજ કરો

6

Markus 15:15

Bybel vir almal

ABA

Pilatus wou die klomp mense tevrede maak en daarom het hy vir Barabbas uit die tronk laat kom. Hy het vir Jesus met 'n sweep laat slaan en hy het Hom vir die soldate gegee sodat hulle Hom kon kruisig.

Compare

Markus 15:15 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Markus 15થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest