1 Korintiërs 13:4-5
1 Korintiërs 13:4-5 ABA
Iemand wat lief is vir God en vir ander mense, is geduldig en vriendelik, hy is nie jaloers nie, hy spog nie, hy is nie hoogmoedig nie, hy doen nie lelike dinge nie, hy is nie selfsugtig nie, hy word nie gou kwaad nie, hy onthou nie vir altyd dat mense slegte dinge aan hom gedoen het nie



![[Healing] The Mind-Body Connection 1 Korintiërs 13:4-5 Bybel vir almal](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F17750%2F1440x810.jpg&w=3840&q=75)


