Handelinge 25:8

Handelinge 25:8 ABA

En Paulus het gesê dat hy onskuldig is. Hy het gesê: “Ek het niks gedoen teen die wette van die Jode nie, ook nie teen die tempel in Jerusalem nie, en ook nie teen die keiser nie.”

Video for Handelinge 25:8

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Handelinge 25:8થી સંબંધિત મનન