Lukas 5:5-6

Lukas 5:5-6 ABA

Simon het vir Jesus gesê: “Meneer, ons het die hele nag hard gewerk, maar ons het niks gevang nie. Maar as U sê ek moet dit doen, dan sal ek die nette ingooi.” Toe Simon die nette in die see gooi, het hulle so baie visse gevang dat die nette amper stukkend geskeur het.

Lukas 5 વાંચો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Lukas 5:5-6થી સંબંધિત મનન