Lukas 8:25

Lukas 8:25 ABA

Die wind het opgehou waai, en alles het stil geword. Jesus sê toe vir die dissipels: “Hoekom glo julle nie?” Maar die dissipels het baie groot geskrik en hulle was baie verbaas. Hulle het vir mekaar gevra: “Wie is hierdie Man? Hy sê vir die wind en die water hulle moet stil wees, en dan luister hulle na Hom!”

Lukas 8 વાંચો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Lukas 8:25થી સંબંધિત મનન