Romeine 11:5-6

Romeine 11:5-6 ABA

God het nou ook mense laat oorbly. Dit is die mense wat Hy gekies het om aan Hom te behoort omdat Hy baie goed wil wees vir hulle. God het hulle gekies omdat Hy baie goed wil wees vir hulle, nie omdat hulle goeie dinge gedoen het nie. As God hulle gekies het omdat hulle goeie dinge gedoen het, dan is dit nie regtig genade nie.

Romeine 11 વાંચો

Video for Romeine 11:5-6

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Romeine 11:5-6થી સંબંધિત મનન