Merki YouVersion
BiblíaÁætlanirMyndbönd
Sæktu forritið
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from Matteus 22

1

Matteus 22:37-39

Bybel vir almal

ABA

Jesus het vir hom gesê: “ ‘ Jy moet vir jou God die Here lief wees met jou hele hart en met jou hele lewe en met jou hele verstand.’ Dit is die eerste en belangrikste wet. Die tweede wet is net so belangrik. Dit is: ‘ Jy moet lief wees vir jou naaste soos jy lief is vir jouself.’

Bera saman

Njòttu Matteus 22:37-39

2

Matteus 22:40

Bybel vir almal

ABA

“Hierdie twee wette sê alles wat die Wette van Moses en die boeke van die profete vir ons leer.”

Bera saman

Njòttu Matteus 22:40

3

Matteus 22:14

Bybel vir almal

ABA

Want God nooi baie mense, maar Hy kies net 'n paar mense.”

Bera saman

Njòttu Matteus 22:14

4

Matteus 22:30

Bybel vir almal

ABA

Wanneer die mense weer lewe, dan sal hulle nie getroud wees nie, en hulle sal nie trou nie. Hulle sal dan wees soos die engele in die hemel.

Bera saman

Njòttu Matteus 22:30

5

Matteus 22:19-21

Bybel vir almal

ABA

Bring vir My die geldstuk waarmee mense belasting betaal.” Hulle bring toe vir Jesus 'n silwer geldstuk, en Hy vra vir hulle: “Wie se kop en wie se naam is op hierdie geld?” Hulle het vir Hom gesê: “Dit is die keiser se kop en sy naam.” Jesus sê toe vir hulle: “Julle moet aan die keiser betaal wat aan die keiser behoort, en julle moet ook aan God betaal wat aan God behoort.”

Bera saman

Njòttu Matteus 22:19-21

Ókeypis lestraráætlanir og hugleiðingar sem tengjast Matteus 22

Fyrri kafli
Næsti kafli
YouVersion

Hvetur þig áfram og skorar á þig að leita samfélags við Guð á hverjum degi.

Kirkjustarf

Um YouVersion

Starfsferill

Sjálfboðaliði

Blogg

Fjölmiðlar

Gagnlegar hlekkir

Hjálp

Gefa

Bíblíuútgáfa

Hljóðbiblíur

Tungumál Biblíunnar

Vers dagsins


Stafræn kirkja

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

FriðhelgisstefnaSkilmálar
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYoutubePinterest