1 Korintiërs 15:58

1 Korintiërs 15:58 ABA

My vriende, ek is baie lief vir julle. Ons Here Jesus Christus lewe weer, daarom moet julle aanhou glo. Julle moet ook nie verkeerde dinge glo nie. Julle moet hard werk vir die Here, want julle weet: As julle vir die Here werk, dan sal julle nooit jammer wees daaroor nie.

Verse Image for 1 Korintiërs 15:58

1 Korintiërs 15:58 - My vriende, ek is baie lief vir julle. Ons Here Jesus Christus lewe weer, daarom moet julle aanhou glo. Julle moet ook nie verkeerde dinge glo nie. Julle moet hard werk vir die Here, want julle weet: As julle vir die Here werk, dan sal julle nooit jammer wees daaroor nie.