1 Korintiërs 3:9

1 Korintiërs 3:9 ABA

Ons werk almal saam vir God. En julle is soos 'n stuk grond waar God besig is om te werk. Julle is 'n gebou van God.