Miga 6:8

Miga 6:8 ABA

Die Here het vir julle gesê wat reg is. Hy wil net hê julle moet doen wat reg is. Julle moet Hom altyd dien. Julle moet gehoorsaam wees aan julle God.

Verse Image for Miga 6:8

Miga 6:8 - Die Here het vir julle gesê
wat reg is.
Hy wil net hê julle moet doen
wat reg is.
Julle moet Hom altyd dien.
Julle moet gehoorsaam wees aan julle God.