ბიბლიის აპლიკაცია ლოგო
ძიების ხატულა

Matteus 11:27

Matteus 11:27 ABA

Jesus het ook gesê: “My Vader het alles vir My gegee. Niemand ken regtig vir My, die Seun van God nie, net die Vader ken My. En niemand ken regtig die Vader nie, net Ek, die Seun van God, ken die Vader. En watter mense ken die Vader? Net as die Seun vir mense help om te weet wie die Vader is, dan ken hulle ook die Vader.

წაიკითხე Matteus 11

უფასო საკითხავი გეგმები და დევოციონალები, რომლებიც დაკავშირებულია Matteus 11:27-თან