ბიბლიის აპლიკაცია ლოგო
ძიების ხატულა

Matteus 13:19

Matteus 13:19 ABA

“Weet julle wat dit beteken wanneer die saad op die voetpad in die koringland geval het? Dit is wanneer iemand die boodskap hoor dat God Koning is, maar nie die boodskap verstaan nie. Die duiwel kom na hom toe en hy vat die woorde weg wat God in sy hart gesaai het.

წაიკითხე Matteus 13

უფასო საკითხავი გეგმები და დევოციონალები, რომლებიც დაკავშირებულია Matteus 13:19-თან