ბიბლიის აპლიკაცია ლოგო
ძიების ხატულა

Matteus 13:22

Matteus 13:22 ABA

“En wanneer die saad tussen die dorings val, is dit soos wanneer iemand die boodskap hoor, maar hy is bekommerd oor die dinge van die wêreld en hy dink hoe hy kan ryk word. Daarom kan die boodskap nie sy lewe verander nie, soos die saad wat nie vrugte dra nie.

წაიკითხე Matteus 13

უფასო საკითხავი გეგმები და დევოციონალები, რომლებიც დაკავშირებულია Matteus 13:22-თან