1
Genesis 14:20
Die Bybel 2020-vertaling
God, die Allerhoogste, moet geprys word, Hy wat jou teenstanders in jou hand oorgelewer het.” Abram het toe vir hom 'n tiende van alles gegee.
ប្រៀបធៀប
រុករក Genesis 14:20
2
Genesis 14:18-19
Melgisedek, die koning van Salem, het brood en wyn gebring. Hy was 'n priester van God, die Allerhoogste. Hy het Abram geseën en gesê: “Geseënd is Abram deur God, die Allerhoogste, skepper van die hemel en die aarde.
រុករក Genesis 14:18-19
3
Genesis 14:22-23
Maar Abram het vir die koning van Sodom gesê: “Ek hef my hand op na die HERE God, die Allerhoogste, skepper van die hemel en die aarde: Nie die riempie of die bandjie van 'n sandaal sal ek vat van enigiets wat aan jou behoort nie, sodat jy nie kan sê, ‘Ek is die een wat Abram ryk gemaak het’ nie.
រុករក Genesis 14:22-23
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ