성경 앱 로고
검색 아이콘

Ester 10

10
Die roem van koning Ahasveros en Mordegai
1Koning Ahasveros het sy hele ryk se mense, van die veraf kusgebiede tot by dié wat in die binneland gebly het, verplig om harde arbeid met hulle hande te verrig. 2Al sy prestasies en die verhaal van Mordegai se roem is opgeteken in die geskiedenisverhale van die konings van Medië en Persië. 3Mordegai die Jood was tweede in bevel. Net koning Ahasveros het meer mag as hy gehad. Onder sy mede-Jode was hy gewild en is hy as ’n held beskou. Hy het sy bes gedoen om hulle armoede weg te vat en ’n toekoms vir hulle nageslag te verseker.

선택된 구절:

Ester 10: DB

하이라이트

복사

비교

공유

None

모든 기기에 하이라이트를 저장하고 싶으신가요? 회원가입 혹은 로그인하세요