Bijbel App logo
Zoek icoon

ESTER 2:17

ESTER 2:17 AFR83

Die koning het meer van Ester gehou as van enigeen van die ander vrouens en hy was meer in sy skik met haar as met enige ander jongmeisie. Hy het toe die kroon op haar kop gesit en haar koningin gemaak in die plek van Vasti.

Gratis leesplannen en overdenkingen die te maken hebben met ESTER 2:17