ਬਾਈਬਲ ਐਪ ਲੋਗੋ
ਖੋਜ ਆਈਕਨ

Romeine 12:1

Romeine 12:1 ABA

Vriende, God is baie goed vir julle. Daarom vra ek mooi vir julle: Julle moet vir God dien soos Hy wil hê julle moet Hom dien. Julle moet self offers wees vir Hom. Dit beteken: Julle moet reg lewe, julle moenie sonde doen nie, want julle behoort aan God. Julle moet goeie dinge doen, dinge waarvan God hou.

ਪੜ੍ਹੋ Romeine 12

Romeine 12:1 ਨਾਲ ਸਬੰਧਤ ਮੁਫਤ ਪੜ੍ਹਨ ਦੀਆਂ ਯੋਜਨਾਵਾਂ ਅਤੇ ਭਗਤੀ ਸਾਮੱਗਰੀ