1
GENESIS 9:12-13
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
God het bygevoeg: “Om dit te bevestig, gee Ek aan julle en alle lewende wesens ’n teken van hierdie onderneming wat vir altyd sal geld. Die reënboog wat Ek in die wolke gesit het, sal die teken wees van hierdie blywende ooreenkoms met die aarde.
Krahaso
Eksploroni GENESIS 9:12-13
2
GENESIS 9:16
“Sodra Ek die reënboog in die wolke sien, sal Ek herinner word aan die blywende verbond tussen My en alle lewende wesens op aarde.”
Eksploroni GENESIS 9:16
3
GENESIS 9:6
Iemand wat ’n mens doodmaak, moet beslis self ook doodgemaak word omdat God die mens na sy beeld gemaak het.
Eksploroni GENESIS 9:6
4
GENESIS 9:1
God het Noag en sy seuns geseën en vir hulle gesê: “Julle moet meer word deur baie kinders te hê en so die aarde te vul.
Eksploroni GENESIS 9:1
5
GENESIS 9:3
Benewens die groen plante mag julle hulle ook eet.
Eksploroni GENESIS 9:3
6
GENESIS 9:2
Al die diere, groot en klein, asook al die voëls en visse sal vir julle bang wees. Ek stel hulle tot julle beskikking.
Eksploroni GENESIS 9:2
7
GENESIS 9:7
Soos reeds gesê, moet julle meer word deur baie kinders te hê sodat julle die aarde kan vul.”
Eksploroni GENESIS 9:7
Kreu
Bibla
Plane
Video