1
Lukas 12:40
Die Bybel 2020-vertaling
Wees julle ook gereed, want die •Seun van die Mens kom op 'n tyd wanneer julle dit nie verwag nie.”
Krahaso
Eksploroni Lukas 12:40
2
Lukas 12:31
Soek eerder sy •koninkryk, en hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.
Eksploroni Lukas 12:31
3
Lukas 12:15
Toe sê Hy vir hulle: “Pas op en wees op julle hoede vir elke vorm van gierigheid, want 'n mens se lewe word nie bepaal deur die oorvloed van sy besittings nie.”
Eksploroni Lukas 12:15
4
Lukas 12:34
Want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.”
Eksploroni Lukas 12:34
5
Lukas 12:25
Wie van julle kan, deur hom te bekommer, een el by sy lewe voeg?
Eksploroni Lukas 12:25
6
Lukas 12:22
Hy het toe vir sy dissipels gesê: “Daarom sê Ek vir julle, moet julle nie bekommer oor julle lewe, oor wat julle sal eet, of oor julle liggaam, wat julle sal aantrek nie.
Eksploroni Lukas 12:22
7
Lukas 12:7
Selfs die hare op julle kop is almal getel. Moenie bang wees nie – julle is meer werd as baie mossies. ”
Eksploroni Lukas 12:7
8
Lukas 12:32
Moenie bang wees nie, klein kuddetjie, want julle Vader het dit goedgevind om die koninkryk aan julle te gee.
Eksploroni Lukas 12:32
9
Lukas 12:24
Let op die kraaie: Hulle saai nie en hulle maai nie, hulle het nie 'n stoorkamer of 'n skuur nie. Tog sorg God vir hulle. Hoeveel meer is julle nie werd as die voëls nie!
Eksploroni Lukas 12:24
10
Lukas 12:29
“Moet ook nie soek na dit wat julle moet eet of drink en daaroor besorg wees nie.
Eksploroni Lukas 12:29
11
Lukas 12:28
En as God die gras in die veld wat vandag nog daar staan en môre in 'n oond gegooi word, so klee, hoeveel te meer vir julle, kleingelowiges!
Eksploroni Lukas 12:28
12
Lukas 12:2
Daar is niks bedek wat nie openbaar sal word nie, en niks verborge wat nie bekend sal word nie.
Eksploroni Lukas 12:2
Kreu
Bibla
Plane
Video