Логотипи барномаи Библия
Нишонаи ҷустуҷӯ

Matteus 23:23

Matteus 23:23 ABA

“Dit sal sleg gaan met julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, julle is skynheilige mense. Want julle gee tiendes, ook van kruisement, anys en koljander, maar julle doen nie die belangrikste dinge wat die wette van God vra nie. Die belangrikste dinge is: Julle moet reg doen aan mense, julle moet goed wees vir mense en julle moet doen wat julle belowe het. Hierdie dinge moet julle doen en julle moenie ophou om tiendes te gee nie.

Хонда шуд Matteus 23

Нақшаҳои хониши ройгон ва садоқатҳои марбут ба Matteus 23:23