Логотипи барномаи Библия
Нишонаи ҷустуҷӯ

Romeine 13:12

Romeine 13:12 ABA

Mense weet dat dit lig word wanneer die nag verby is. So weet ons ook dat ons nie meer lank sal wag nie, dan sal Christus kom. Daarom moet ons nie mense van die nag wees nie, ons moenie slegte dinge doen nie. Ons moet mense van die lig wees, ons moet goeie dinge doen.

Хонда шуд Romeine 13

Нақшаҳои хониши ройгон ва садоқатҳои марбут ба Romeine 13:12