Логотип застосунку Біблія
Іконка пошуку

Matteus 18:12

Matteus 18:12 ABA

Wat sal gebeur wanneer 'n man 100 skape het, en een van hulle raak weg? Wat dink julle sal die man doen? Hy sal die ander 99 skape daar op die berg los en hy sal die een skaap gaan soek wat weggeraak het.

Прочитати Matteus 18

Безплатні плани читання та молитовні роздуми до Matteus 18:12