1
PREDIKER 1:18
Nuwe Lewende Vertaling
Want hoe groter jou insig is, hoe meer verdriet het jy. Soos kennis vermeerder, so word jou smart meer.
Compare
Explore PREDIKER 1:18
2
PREDIKER 1:9
Niks wat gebeur, is nuut nie. Wat gedoen is, sal weer gedoen word. Daar is niks nuuts onder die son nie.
Explore PREDIKER 1:9
3
PREDIKER 1:8
Al die dinge maak ’n mens moeg, ’n mens kan dit nie eers opnoem nie, die oog word nie versadig van wat hy sien nie, die oor word nie vol van wat hy hoor nie.
Explore PREDIKER 1:8
4
PREDIKER 1:2-3
“Alles is sinloos,” sê die Prediker. “Alles is sinloos, absoluut sinloos!” Watter voordeel kry mense vir al hulle harde werk, hulle inspanning onder die son?
Explore PREDIKER 1:2-3
5
PREDIKER 1:14
Ek het al die dade gesien wat onder die son gedoen word, en kyk, alles was sinloos, ’n gejaag na wind!
Explore PREDIKER 1:14
6
PREDIKER 1:4
Die een geslag volg op die ander, maar die aarde verander nooit nie.
Explore PREDIKER 1:4
7
PREDIKER 1:11
Dinge van voorheen word nie onthou nie. In die toekoms sal die geslagte wat kom nie onthou wat nou gebeur nie.
Explore PREDIKER 1:11
8
PREDIKER 1:17
Ek het my daarop toegespits om kennis en insig van domheid en dwaasheid te onderskei. Maar ek het besef: Ook dít is net ’n gejaag na wind.
Explore PREDIKER 1:17
Home
Bible
Plans
Videos