1
PREDIKER 5:2
Nuwe Lewende Vertaling
Baie aktiwiteit gee jou rustelose drome. Net so kom dwaasheid van te veel woorde.
Compare
Explore PREDIKER 5:2
2
PREDIKER 5:19
Hulle kry min tyd om na te dink oor hulle lewe, want God maak hulle dae vol blydskap.
Explore PREDIKER 5:19
3
PREDIKER 5:10
Hoe meer jy besit, hoe meer word die eters wat jou help om dit te spandeer. Al voordeel wat jou rykdom vir jou inhou, is om te sien hoe dit deur jou vingers glip.
Explore PREDIKER 5:10
4
PREDIKER 5:1
Moenie te gou praat nie. Moenie oorhaastig iets aan God belowe nie. Onthou: God is in die hemel en jy is op die aarde. Laat jou woorde min wees.
Explore PREDIKER 5:1
5
PREDIKER 5:4
Dis baie beter om niks te belowe nie as om iets te belowe wat jy nie doen nie.
Explore PREDIKER 5:4
6
PREDIKER 5:5
Moenie dat jou mond jou na sonde lei nie. Moenie jouself verontskuldig by die verteenwoordiger van die tempel deur te sê: “My belofte was ’n fout!” nie. Hoekom wil jy God kwaad maak met wat jy sê sodat Hy die werk van jou hande vernietig?
Explore PREDIKER 5:5
7
PREDIKER 5:12
Daar is ook nog ’n ander ernstige probleem wat ek gesien het: Party mense gaar besittings op tot hulle eie ellende.
Explore PREDIKER 5:12
8
PREDIKER 5:15
Dis ook onregverdig: Soos mense gekom het, so gaan hulle. Wat help dit dat hy hom vir wind afgesloof het?
Explore PREDIKER 5:15
Home
Bible
Plans
Videos