1
PREDIKER 4:9-10
Nuwe Lewende Vertaling
Twee is beter as een. Saam bereik hulle meer in hulle werk. As een mens val, kan sy vriend hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie.
Compare
Explore PREDIKER 4:9-10
2
PREDIKER 4:12
Iemand kan die een aanval, maar die twee kan weerstand bied. ’n Driedubbele tou breek nie maklik nie.
Explore PREDIKER 4:12
3
PREDIKER 4:11
As twee langs mekaar slaap, word hulle warm. Maar hoe kan een wat alleen is, warm word?
Explore PREDIKER 4:11
4
PREDIKER 4:6
Tog is ’n hand vol met rus beter as twee hande vol met moeite en ’n gejaag na wind.
Explore PREDIKER 4:6
5
PREDIKER 4:4
Ek het toe opgemerk dat die meeste mense se moeitevolle arbeid gemotiveer word deur afguns op ander mense. En dis ook alles sinloos, ’n blote gejaag na wind.
Explore PREDIKER 4:4
6
PREDIKER 4:13
Dis beter om ’n jongmens te wees wat arm en verstandig is, as om ’n koning te wees wat oud en dwaas is en van niemand raad aanvaar nie.
Explore PREDIKER 4:13
Home
Bible
Plans
Videos