1
PREDIKER 3:1
Nuwe Lewende Vertaling
Daar is ’n vaste tyd vir alles, elke ding onder die son het sy tyd
Compare
Explore PREDIKER 3:1
2
PREDIKER 3:2-3
’n Tyd om gebore te word en ’n tyd om te sterf. ’n Tyd om te plant en ’n tyd om uit te ruk wat geplant is. ’n Tyd om dood te maak en ’n tyd om gesond te maak. ’n Tyd om af te breek en ’n tyd om op te bou.
Explore PREDIKER 3:2-3
3
PREDIKER 3:4-5
’n Tyd om te huil en ’n tyd om te lag. ’n Tyd om te treur en ’n tyd om van vreugde te dans. ’n Tyd om jou saad te saai en ’n tyd om jou saad terug te hou. ’n Tyd om te omhels en ’n tyd om weg te bly van omhelsing.
Explore PREDIKER 3:4-5
4
PREDIKER 3:7-8
’n Tyd om te skeur en ’n tyd om vas te werk. ’n Tyd om stil te bly en ’n tyd om te praat. ’n Tyd om lief te hê en ’n tyd om te haat. ’n Tyd vir oorlog en ’n tyd vir vrede.
Explore PREDIKER 3:7-8
5
PREDIKER 3:6
’n Tyd om te soek en ’n tyd om te verloor. ’n Tyd om op te pas en ’n tyd om weg te gooi.
Explore PREDIKER 3:6
6
PREDIKER 3:14
Ek weet alles wat God doen, is vir ewig. Niemand kan daar iets byvoeg of daar iets van wegneem nie. God doen dit sodat die mens Hom sal eer.
Explore PREDIKER 3:14
7
PREDIKER 3:17
Toe het ek by myself gedink: “God spreek reg oor die regverdige en goddelose, want daar is ’n tyd vir elke saak, ook vir alles wat gedoen word.”
Explore PREDIKER 3:17
Home
Bible
Plans
Videos