1
GENESIS 35:11-12
Nuwe Lewende Vertaling
God het verder gesê: “Ek is God die Almagtige. Wees vrugbaar en word ’n groot nasie. Baie nasies sal uit jou voortkom. Daar sal selfs konings onder hulle wees. Hierdie land wat Ek vir Abraham en Isak gegee het, gee Ek ook vir jou en jou nageslag.”
Compare
Explore GENESIS 35:11-12
2
GENESIS 35:3
Ons gaan nou na Bet-El toe waar ek ’n altaar wil bou tot eer van die God wat my gebede verhoor het toe ek in die verknorsing was. Hy was oral by my waar ek gegaan het.”
Explore GENESIS 35:3
3
GENESIS 35:10
en gesê: “Jou naam is nie langer Jakob nie. Jy sal van nou af Israel genoem word.”
Explore GENESIS 35:10
4
GENESIS 35:2
Jakob beveel toe almal in sy huishouding: “Raak ontslae van julle afgodsbeelde, was julle en trek skoon klere aan.
Explore GENESIS 35:2
5
GENESIS 35:1
God sê toe vir Jakob: “Trek verder en gaan woon by Bet-El. Bou daar vir My ’n altaar. Ek is die God wat aan jou verskyn het toe jy destyds weggevlug het van jou broer Esau af.”
Explore GENESIS 35:1
6
GENESIS 35:18
Maar Ragel was besig om te sterf. Met haar laaste asem noem sy hom Ben-Oni. Sy pa het hom egter Benjamin genoem.
Explore GENESIS 35:18
Home
Bible
Plans
Videos