1
SPREUKE 21:21
Nuwe Lewende Vertaling
Iemand wat hom beywer vir reg en liefde, verkry ’n vol lewe, geregtigheid en eer.
Compare
Explore SPREUKE 21:21
2
SPREUKE 21:5
Getroue werk lewer wins op. Afskeepwerk lei tot gebrek.
Explore SPREUKE 21:5
3
SPREUKE 21:23
Wie ’n wag voor sy mond het en stilbly, hou homself uit die moeilikheid.
Explore SPREUKE 21:23
4
SPREUKE 21:2
’n Mens dink dalk alles wat hy doen, is reg. Die HERE besluit egter oor die bedoeling daaragter.
Explore SPREUKE 21:2
5
SPREUKE 21:31
Perde kan afgerig word vir oorlog, maar die oorwinning kom net van die HERE.
Explore SPREUKE 21:31
6
SPREUKE 21:3
Die HERE hou meer daarvan dat iemand reg doen en regverdig optree as dat hy offers vir Hom bring.
Explore SPREUKE 21:3
7
SPREUKE 21:30
Geen menslike wysheid, of insig, of besluit kan voor die HERE bly staan nie.
Explore SPREUKE 21:30
8
SPREUKE 21:13
Iemand wat sy ore toedruk vir die hulpkreet van ’n arme, sal self ook verniet roep as moeilikheid hom tref.
Explore SPREUKE 21:13
Home
Bible
Plans
Videos