1
SPREUKE 24:3
Nuwe Lewende Vertaling
Met wysheid word ’n huis gebou. Insig is nodig om dit te onderhou.
Compare
Explore SPREUKE 24:3
2
SPREUKE 24:17
Jy moenie bly wees as jou vyand val nie. Moenie jou daarin verheug dat hy gestruikel het nie.
Explore SPREUKE 24:17
3
SPREUKE 24:33-34
Nog ’n bietjie verder slaap, nog ’n bietjie sluimer, nog ’n bietjie handevou om agteroor te sit, dan kom jou armoede aangestap, en oorval behoeftes jou soos ’n gewapende inbreker by jou huis.
Explore SPREUKE 24:33-34
Home
Bible
Plans
Videos