1
SPREUKE 23:24
Nuwe Lewende Vertaling
’n Pa van ’n kind wat reg doen, het rede vir blydskap. ’n Wyse kind verskaf sy ouers groot vreugde.
Compare
Explore SPREUKE 23:24
2
SPREUKE 23:4
Moenie jou afsloof om ryk te word nie. Wees verstandig genoeg om binne perke te bly.
Explore SPREUKE 23:4
3
SPREUKE 23:18
Jy sal altyd ’n toekoms hê. Jou hoop sal nooit beskaam word nie.
Explore SPREUKE 23:18
4
SPREUKE 23:17
Moenie jaloers word op sondaars nie. Behou altyd jou ontsag vir die HERE.
Explore SPREUKE 23:17
5
SPREUKE 23:13
Moenie bang wees om jou kind te dissiplineer nie. Hy sal nie doodgaan van ’n pak slae nie.
Explore SPREUKE 23:13
6
SPREUKE 23:12
Onderwerp jou aan dissipline. Luister goed na wat ek jou leer.
Explore SPREUKE 23:12
7
SPREUKE 23:5
As jy nog na jou rykdom kyk, is dit eensklaps weg. Dit sal vlerke kry soos ’n arend en wegvlieg in die lug.
Explore SPREUKE 23:5
8
SPREUKE 23:22
Luister na jou pa wat jou die lewe gegee het. Moenie jou ma afskryf omdat sy oud geword het nie.
Explore SPREUKE 23:22
Home
Bible
Plans
Videos