1
SPREUKE 27:17
Nuwe Lewende Vertaling
Yster slyp yster en so vorm vriende mekaar.
Compare
Explore SPREUKE 27:17
2
SPREUKE 27:1
Moenie te veel praat oor wat môre kan gebeur nie. Jy weet glad nie wat môre gaan oplewer nie.
Explore SPREUKE 27:1
3
SPREUKE 27:6
Die wonde veroorsaak deur iemand wat lief is vir jou is baie beter as die baie soene wat jou vyande jou wil gee.
Explore SPREUKE 27:6
4
SPREUKE 27:19
Soos jou gesig weerkaats in water, so wys iemand se hart wat in hom aangaan.
Explore SPREUKE 27:19
5
SPREUKE 27:2
Moenie jouself op die skouer klop nie. Laat iemand anders jou liewer prys.
Explore SPREUKE 27:2
6
SPREUKE 27:5
’n Openlike bestraffing is beter as liefde wat onsigbaar bly.
Explore SPREUKE 27:5
7
SPREUKE 27:15
’n Vrou wat aanhou neul, is soos ’n aanhoudende gedrup op ’n reëndag.
Explore SPREUKE 27:15
Home
Bible
Plans
Videos